Ons kombineer weer vanjaar die Bottels Ubuntu met Winterhoop siende dat die doel daarvan dieselfde is, i.e om kwesbare kinders, gesinne en groepe te help.
Die Department van Maatskaplike Ontwikkeling het verlede week ‘n skrywe gerig waarin ons herinner word aan die toename in Covid en spesifiek verwys na fasiliteite