WELKOM BY
word bestuur onder die beskerming van, en bygestaan deur die plaaslike tak van die ACVV.
Ons strewe daarna om elkeen met respek en deernis te behandel sodat sy/haar behoeftes aangespreek word, en elkeen se menswaardigheid behou word.
Terselfdetyd moet die inwoner so tuis voel, dat hy/sy met so min spanning as moontlik, goeie ondersteuning en versorging kan geniet.