Daar is nie vasgestelde besoek ure nie en u is welkom om u geliefde enige tyd te besoek. Besoekers is verplig om die aantekenregister te voltooi met elke besoek.
Inwoners is welkom om uitgeneem te word. Alle uitstappies is verpligtend om in die uittekenregister aangeteken te word.